Management Communication N4
R288.75
ISBN Number: e9781928411659
Author: Elbie Swanepoel
Publisher: Seyfferdt Publishers
Stock: In Stock with Supplier
Lulu en Maats
R150.00
Ouers, grootouers, onderwysers… hierdie is 'n heerlike saam-lees/saam-luister inligtingsboekie oor kinderkanker gevaartekens. Al is jou kind nog te klein om self te lees, is daar baie foto's en prentjies. Daar is ook inkleurprente agterin wat weereens die storie benadruk (bekom gerus die hardeband boek ook). Dit is juis ook vir julle, as ouers en/of primêre versorgers, om die gevaartekens betyds raak te sien... So dit is nie net 'n lekker interaksie tussen karaktertjies nie, maar ook informatief vir die kind self... leer en speel... dis die hele nis van die boekie. Die lekker lawwe liedjies oor gevaartekens is groot pret om te probeer namaak deur bewegings. Dit is groter pret as volwassenes dit saam met die kinders probeer namaak. Ek het 'n diep passie vir kinders en veral om te help dat hulle betyds by dokters uitkom, sodat hulle betyds gediagnoseer kan word. Amper 70% van alle kinderkanker kan genees word indien dit betyds gediagnoseer word. Die hartseer is dat slegs die helfte van kinderkankers betyds gediagnoseer word! Kinders sterf dus as gevolg van onkunde; selfs dokters wat die gevaartekens miskyk... dus het ek so paar jaar terug opgekom met 'n karaktertjie – 'LULU'. Sy is 'n 'dogtertjie'-lappop met lang geel vlegsels, en is 'n 'leukemie dogtertjie'. Steyn Fourie, 'n bekende Afrikaanse liedjieskrywer en sanger, sy vrou Lurina Eykkelenboom-Fourie en ek, het voorskole en laerskole besoek in die Weskaap. Ons het 'n 'show' by die skole gedoen met musiek, simpel dansies, en bewegings wat die gevaartekens uitwys deur middel van LULU. Dit het groot vermaak ontlok en die kinders het heerlik saamgespeel, maar die ernstige boodskap is baie duidelik oorgedra. Ek het verskeie navrae van ouers en onderwysers gehad na hierdie 2 weke toer elke jaar. Hierdie inisiatief lê my baie na aan die hart en ek het dit my lewensmissie gemaak om kinders, ouers, onderwysers en grootouers te leer oor gevaartekens. Ek is ook 'n radio omroeper by Netradiosa en het op 'n Woensdagmiddag 'n kinderprogram waar ek stories lees, musiek speel en die gevaartekens-liedjies speel. Ek speel dus elke 6 tot 8 weke die Lulu-kankerbewusmakingsopname. Dit is 'n lawwe dialoog tussen die 3 vriende wat natuurlik ook in die boek is. Deur repetisie leer beide ouers en kinders... Ek het ook op 'n Donderdagmiddag 'n gesondheidsprogram waar ek oor verskeie ander siektes, ensovoorts, praat. Ek het egter hierdie saak van bewusmaking so belangrik geag dat ek 'n kinderstorie geskryf het tesame met 'n Afrikaanse sangeres/skrywer/kunstenaar, baie talentvolle jong vrou - Merique Hanekom (sy het al 2 volledige CD's in Amerika opgeneem). Sy het ook die bladmusiek en liedjies geskryf wat in die boek ingesluit is (ek is die outeur van die storie en reeks). My dogter, Leandi Louw Matthee het die sketse gedoen. Dit is 'n vreeslike oulike boek met die storie wat afspeel tussen Lulu, Mal Katryn die perd en Fred die skilpad. Dit dra 'n baie ernstige boodskap oor, maar op 'n lekker lawwe kind-vriendelike manier. 'n oudio CD is ook ingesluit/youtube link: asook foto's en inkleurprente agter in die boekie (in hardekopie). Die boekie leer kinders om uit te kyk vir gevaartekens in hulle eie lyfies. Dit is gemik op voorskoolse en laerskoolkinders. Ek het die verwoesting aanskou, die uiterste hartseer as 'n kind te laat gediagnoseer word...help my asb om hierdie boodskap oor te dra vir jou eie kinders, kleinkinders, skoolkinders en gemeenskap se kinders. Watter beter geskenk kan daar wees as om kinders te leer om uit te kyk vir gevaartekens in hulle eie lyfies en dit vir mamma, pappa of onderwysers te wys/sê. 'n Lewe is kosbaar en ek wil my deel doen om kinders te help om die hartseer en pyn óf vry te spring, óf om betyds gediagnoseer te word. Dit is die eerste in 'n reeks stories/boekies oor verskillende tipes kanker.
ISBN Number: e2021LULU
Author: Cathy Louw and Merique Hanekom
Publisher: Cathy Louw
ISBN Number: 2021LULU
Lig Lag Lewe
R57.74
Lig Lag Lewe Uitgawe: 2020 Taal: Afrikaans
ISBN Number: e9781928481997
Author: Dr Johan Pienaar
Publisher: ProKurio
Life Orientation Level 3 Bo...
R250.25
Life Orientation Level 3 Book 2 of 2 Student Book (Computers)
ISBN Number: e9781920195199
Author: Karen van Rensburg and Elsabè Jonck
R180.95
Life Orientation Level 3 Book 2 of 2 Lecturer’s Guide (Computers)
ISBN Number: e9781920195205
R88.55
Life Orientation Level 3 Book 1 of 2 Student Book
ISBN Number: e9781920195175
Author: Nicoleen Schuld, Maryke Botes and Henry Mason
Life Orientation Level 2 Bo...
Life Orientation Level 2 Book 2 of 2 Student Book (Computers)
ISBN Number: e9781920163372
Author: Elsabè Jonck, Karen van Rensburg, S. Meyer
R199.85
Life Orientation Level 2 Book 2 of 2 Lecturer’s Guide (Computers)
ISBN Number: e9781920163419
Author: E. Jonck, Karen van Rensburg, S. Meyer
R242.55
Life Orientation Level 2 Book 1 of 2 Student Book (Life Skills)
ISBN Number: e9781920163365
Author: R. Schuld, H.D. Mason, D. Krüger
R204.05
Life Orientation Level 2 Book 1 of 2 Lecturer’s Guide (Life Skills)
ISBN Number: e9781920163389
Author: R Schuld, H.D. Mason, D. Krüger
Lien se Lankstaanskoene - D...
R159.72
ISBN Number: 9781991219886
Publisher: VoorsprongBoeke